Childhood Diseases

Question
Posted by: anni | 2010/08/31

Q.

4 JARIGE

My dogtertjie van 4 slaap nou nog nie deur nie, kry nagmerries elke nag wag moet ek doen?
dit maak my gek

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie probleem van nagmerries kom baie dikwels voor onder hierdie ouderdoms groep. Dit is nodig om geduldig te wees want hierdie probleem sal met tyd minder begin pla en dan verdwyn. Dit is nodig om na haar slaapkamer te gaan en haar te rus te stel wanneeer sy wakker skrik na een van haar nagmerries. Dit sal ook help om 'n nagliggie in haar kamer te gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: anni | 2010/09/06

ek hoor gou van julle
groete
anni

Reply to anni
Posted by: anni | 2010/09/01

Maar gee ek dan vir haar iets om te drink, ook ek sukkel om vir haar af te kry van die nagbottel ook...
dankie baie

Reply to anni

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.