Childhood Diseases

Question
Posted by: ESME | 2010/03/10

Q.

3.5 JAAR OUD SEUNTJIE

MY SEUNTJIE WAT NOU 3,5 JAAR OUD IS HET ALTYD GOED GESLAAP. NOOIT OPGESTAAN DEUR DIE NAG ENS. NIE. VANDAT HY INDIE KLEUTERSKOOL IS HET ALLES EGTER VERANDER. HY SAL TOT VIERKEER ''N NAG OPSTAAN OM BY MY TE KOM SLAAP. AAN DIE BEGIN HET EK HOM ELKE KEER TERUG GENEEM NA SY EIE BEDJIE, MAAR DIE MIN SLAAP HET SY TOL BEGIN EIS EN EK HET BEGIN INGEE. KAN DIT DIE NUWE OMGEWING EN VERANDERING IN SY LEWE WEES,WAT NOU DIE VERANDERING IN SY SLAAPGEWOONTES AANGEBRING HET? iS DIT SY MANIER OM MET STRESS TE COPE?

HELP MY ASSEBLIEF???

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is miskien 'n probleem by die skool wat jou seuntjie pla. Miskien een van die ander kinders wat hom probleme gee. Vra vir sy onderwyser.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.