Childhood Diseases

Question
Posted by: Neila | 2012/07/26

Q.

3 maande oue seuntjie

Hallo

My seuntjie huil vreeslik as sy melkies klaar is. Volgens sy gewig moet hy al amper 180ml drink, maar die pediater het gese dis heeltemal te veel en ek moet dit hou by 150ml. Hy weeg so 6.9kg x 150ml / aantal voedings (5). Die pediater het voorgestel omdat hy reflux het dat ek nou al (3 maande oud) vir hom begin pappies gee..?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba se gewig is baie goed en is bo die gemiddeld vir sy ouderdom.Hy is nog te jonk om vaste kos te begin eet.Hy is honger na sy voedings want hy kry nie genoeg van die formule nie. Hy moet 180ml formule met elke voeding drink.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.