Childhood Diseases

Question
Posted by: Karen | 2011-01-26

Q.

3 dae oud, baba

Naand dr

My seuntjie is vandag 3 dae oud en is met `n keiser gebore op 40 weke.

Ek het agtergekom dat hy vir 2 dae skaars gepiepie het en sy doek was droog, hy het egter vanoggend begin piepie en daar is bloederigheid in sy uriene is dit normaal daar was al heeldag bloed in sy uriene en nie net eenkeer nie. Hy weeg 4.1kg. Ek het baie hoe bloeddruk gehad vir die afgelope 3 weke. en was heeltyd in die hospitaal.

Ek is egter in die staatshospitaal gedoen en het nie nou toegang tot `n pediater totdat ek ontslaan gaan word nie. Kan dr my asb van hulp wees. Hy word ook geborsvoed

Groete en dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is natuurlik nie normaal dat jou baba se uriene beide so min is en dat daar bloed in sy uriene is. Dit is nodig dat jou baba deur 'n pediater ondersoek moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.