Childhood Diseases

Question
Posted by: Jacky | 2013/01/07

Q.

2ling kou naels

Middag Dr - Hoop U het n lekker vakansie gehad en voorspoedige 2013!!
My 2ling dogtertjies wat nou 3 en n half jaar oud is het nou hulle naels begin kou (tot in die lewe af). Ek weet nie regtig hoe om dit te nader nie want as ons n bohaai daarvan maak doen hulle dit net meer -moet ek dit net los en hulle sal self ophou of hoe gemaak?

Byvoorbaat Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Baie dankie. Jy is heeltemal reg. Die beste benadering tot jou dogtertjie se nael kou probleem is om dit net te los. Met tyd sal sy self ophou om haar naels te kou.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.