Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2010/07/30

Q.

2 Vragies

My seuntjie is nou 9 maande. Sy onderste twee tandjies het op 6 maande uitgekom. Hy is vreeslik rusteloos veral in die nag. Kan dit die tandjies wees wat bo moet uitkom? Dit hou nou al lank aan. Ek is bang dit is sy oortjies.
Kan ek op 1 jaar vir hom gewone volroom melk gee, of moet dit iets wees wat meer vit/minerale, ens. bevat?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit kan wel as gevolg van die feit dat jou baba se boonste twee tande besig is om uit te kom dat hy so rusteloos is.Hy is nie koorsig nie en dit is onwaarskynlik dat sy oortjies vir hom pla. Hy kan beslis gewone volroom melk begin drink wanneeer hy 12 maande oud is. Dit is nie nodig om vitamiene vir hom te gee nie solank hy 'n goed eet en 'n verskeindenheid voedsels eet.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.