Childhood Diseases

Question
Posted by: Boeta se mamma | 2012-07-24

Q.

2 seuntjies

Hi Dok,

Dok, ek het 2 seuntjies, een van 3 jaar oud en een van 4 maande oud. Ek sien my oudste seuntjie het verkoue, sy stemmetjie is bietjie hees en hy hoes. Ek is so bang hy steek my kleinste van 4 maande aan. Is daar iets wat ek vir my kleinste kan gee om hom te help? Hy drink net Novalac melkies en eet 2 x per dag pappies, hy is op geen vitamines nie. Hoe kan ek help voorkom dat hy ook siek word?

Groetenis

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is baie moeilik om te voorkom dat jou baba ook siek word met dieselfde virus onsteking of verkoue.Die beste sal wees om jou baba 'n goeie probiotika elke dag te gee om sy weerstand op te bou. Gebruik Reuterina Druppels, 5 druppels elke dag vir minstens 10 dae.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.