Childhood Diseases

Question
Posted by: Lindie | 2011/10/12

Q.

2 jarige slaap sleg

Middag dokter, ons seuntjie het nog nooit deurgeslaap nie. Hy is ''n vreeslike besige outjie en kom moeilik tot rus. Ons het ''n roetine, maar dit het nog nooit veel gehelp nie. Is daar ''n natuurlik middel wat sal help om hom beter te laat slaap? Ek vermoed ook die afgelope paar aande dat hy nagmerries kry. Enige raad sal waardeer word!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

ongelukkig help baie min van die natuurlike middels vir kinders wat sukkel om aan die slaap te raak.Probeer eers 'Rescue Remedy vir kinders'. Indien dit nie help nie probeer Melatonin 3mg snags. Vra vir die apteker hoe die melatonin toegedien moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.