Childhood Diseases

Question
Posted by: SAM | 2010-03-10

Q.

2 Jaarige skree 1:00 elke oggend

My 2jarige seuntjie word omtrent elke nag wakker en begin onbeheersd huil, rondom dieselfde tyd. Ons het al als probeer om hom te kalmeer maar dit werk net nie. Iemand het vir ons gese ons moet sy bed skyf, wat aanvanklik gehelp het, maar nou gebeur dit weer. Hy slaap in sy eie kamer van babatyd af. Is daar iets wat ek dalk kan probeer?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is 'n probleem wat dikwels voorkom onder kinders van hierdie ouderdom. Ek vermoed dat hy nou sukkel met 'night terrors/ nagmerries.Hierdie is 'n tydelike probleem wat hy sal ontgroei. Intussen is dit nodig om na hom te gaan wanneer hy wakker word en begin huil en hom te kalmeer en dan weer sy kamer te verlaat.Dit sal help om 'n nagliggie in sy kamer te gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: m | 2010-03-15

Maak seker daar is nie gagga goed soos Ben10, Superman, dwergies, hekseboekies ens in sy kamer nie. Baie van die dinge lyk onskuldig, maar kan bose geeste vatplek gee. ''n Tweejarige se gees is nog baie onvolwasse.
Ek weet van ''n kind wat nie deur nag kon slaap nie en toe sy gruwelike Ben10 beddegoed weggeneem is, was die probleem iets van die verlede.
Belangrikste is, neem jou kind se bangheid ergstig op!

Reply to m

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.