Childhood Diseases

Question
Posted by: Mom | 2008/11/18

Q.

2 jaar en weer narkose

Hi my seuntjie is 2 jaar het oktober die 10 sy mangels uitgehaal. Nou huil hy van tand pyn. Hoelank moet ek wag voor hy weer narkose kan kry om die tantjies reg te maak? Indien wel 3 maande die doc as ek dit in die middel van desember doen sal dit okay wees? Of wat kan ek kry net nie mypradol nie asb hy het al in die maand en n half al n bottel gedrink. Sit wel tee jel op maar help nie vir lank nie. Asb help hy huil elke aand.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Twee dinge is seker: eerstens kan jou seuntjie nie 'n volle maand nog aanhou om erge tandpyn te kry; tweedens kan hy nie aanhou om Myprodol te neem om sy pyn te behandel.Myprodol bevat kodeien. Algemene newe effekte van kodeien sluit in hardlywigheid en moontlik afhanklikheid. Dit is nodig om weer met die tandarts te praat.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.