Childhood Diseases

Question
Posted by: Desirè  | 2012/04/02

Q.

19-maand oue dogter wil nie eet nie.

Geagte Dokter.
My 19 maande ou dogtertjie was nog altyd n swak eter, maar met n groot gesukkel en gespelery het ons darem n paar happies ingekry, maar deesdae wil sy niks eet nie, net kaas soms, ek wil vir haar n multi vitamien ingee,sodat sy darem noodsaaklike voedingstowwe inkry, maar sy wil nie eers dit drink nie, spoeg dit eenvouding eet. Ek gee vir haar first grow melk om te drink, maar net in die aand, deur die dag drink sy ys-tee. eks rerig raadop, en bekommerd omdat sy nie eet nie, en self nie eers met die lepeltjie vitamiene inneem nie.ek probeer gewoonlik paar happies ''force feed'', maar nou sluit sy eenvoudig haar kake, en gaan le met haar gesig teen die grond! eks rerig raadop! baie dankie vir u tyd

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Baie kinders van die ouderdom is geneig om vir 'n kort tydperk baie swak te eet.Gewoonlik eet of drink hulle net wat hull nodig het. Daar is geen rede dat sy minstens twee keer per dag Parmalat First Growth melk mag drink nie. Hierdie melk is beslis 'n beter voeding vir haar as die ys tee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
user comments

C.

Posted by: Susan | 2012/04/02

Ek sukkel oop op die stadium met seuntjie wat nie wil eet nie. Hy wou ook nie multi vit stroop drink nie, het vir hom gummy vites gekry. hy is mal daaroor en ek dink dit werk nogal.

Reply to Susan
Posted by: Desirè  | 2012/04/02

nee, sy is nie in dagsorg nie, ek het n huishulp , sy eet bietjie by haar, maar niks by my nie, ek gee vir haar ook n bord met kossies in, om te kyk of sy nie wil eet nie..speel net met die kos.lol..Ons het die n Diskem nie, maar ek dink die apteke behoort dit aan te hou? Baie dankie vir jou raad, ek waardeer dit opreg!

Reply to Desir&#232 
Posted by: Annie | 2012/04/02

Is sy in dagsorg?

My dogtertjie (20mnde  10,3kg) eet ook bitter min by dfie huis.
Sy het die kuns vervolmaak om haar kossies rond te krap in haar bord sonder om iets te eet. Maar sy eet mooi by die skool. Sy drink ook haar vitamiene as die juffrou dit gee - want al die maatjies eet / drink medisyne.

Verder het ons klinieksuster al vir my die raad gegee om in die aand vir haar pediasure te gee - sommer met melk aan te maak (kry dit by Dischem) dis soos ensure vir kinders - dis n maaltyd in n bottel.
Gewoonlik is so n eetstaking net n fase..... hoop dit gaan gou verby.

O, probeer jy haar net voer of laat jy haar toe om self te eet? Al is dit n groot gemors dit help ook partykkeer.....

STERKTE

Reply to Annie
Posted by: Desirè  | 2012/04/02

dit sal seker help as ek haar gewig se dokter, sy weeg 12.1 kg. baie dankie

Reply to Desir&#232 

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.