Childhood Diseases

Question
Posted by: SARIE | 2010/10/19

Q.

18 maande oue dogtertjie

my dogtertjie begin nou al mooi praat en se wanneer sy wil piepie en piepie dan in die doek (kan sommer op haar gesig sien as sy klaar gepiepie het) - maar is nog baie lief vir haar bottel knyp die ding partykeer sommer net in die mond/tande vas en loop so rond - ons sal haar nie van die doek af kry as sy nog bottel drink nie so help asb hoe kry ek haar van die bottel af????

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou meisietjie is nog baie jonk en daar is geen rede om haastig te wees.Sy vorder goed met haar spraak maar is nog vasberade om haar bottel te drink. In elk geval sal dit nie haar pottie gebruik beinvloed nie en sy sal met tyd begin ophou om doeke te dra.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.