Childhood Diseases

Question
Posted by: Therese | 2012/10/22

Q.

13 maande oue baba se melk

Hi Dokter. Ek het net ''n vragie oor my seuntjie se melk. Hy is huidiglik op Novalac AC. Hy drink so 3 bottels 180ml melkies elke dag. Al die mammas se ek moet hom op beesmelk sit en hy drink te veel melk. Moet ek hom maar op iets sit soos Nido of Parmalat se first growth milk of hoe maak ek? En hoeveel melk moet hulle nou drink? Hy is ''n goeie etertjie. Eet basies als wat mamma en pappa eet. Baie dankie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Novalac AC is 'n spesiale formule met 'n lae laktose inhoud wat geskik is vir babas met koliek in die eerste 3 tot 4 maande van hull lewens. Hierdie formule word veral maklik verteer.Jou baba seuntjie drink tans redelik min melk, 540ml per dag. Daar bestaan geen rede om sy melk inname te verminder. Hy behoort goed te vorder op Parmalat First Growth melk.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.