Childhood Diseases

Question
Posted by: Bernitta | 2010-05-13

Q.

11 Jarige baie moeg

Ek het ''n redelike bekommernis oor my 11 jarige dogter. Sy is permanent moeg en daar is nou bloedtoetse gedoen waar haar yster asook volbloed telling gedoen is. Albei is normaal - wat nou?? Sy neem deel aan akrobate asook netbal. Sy is verseker nie onfiks nie. Help asseblief.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar kan baie redes wees vir jou dogter se huidige klagte. Haar volbloed telling is normaal wat baie goeie nuus is want dit skakel anemie en ook erge bloed siektes uit.Haar simptome is miskien die van 'myalgic encephalopathy' of 'yuppy flu'. Vra vir haar pediater om die spesiale toetse te reel vir hierdie moontlike diagnose.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.