Childhood Diseases

Question
Posted by: Anne-Marie Human | 2012/06/18

Q.

1 Jaar, kleuterskool, en huil haar self uit....

My 1 jaar Dogtertjie, begin volgende week by n kleuterskool, ek is baie bekommerd vir wanneer sy huil, vir al as ek nie by haar is nie. reeds omdat haar asem weg gaan en sy word blou,pers in haar gesig, ek blaas haar gewoonlik in haar gesig, en soms skreeu ek haar naam. dit is baie erg vir my wanneer dit gebeur. maar die punt is, wat gebeur as sy by die skool is en hulle kry haar asem nie terug nie? kan dit skade aan die brein doen? en watse ander raad is daar wat toe gepas kan word? ek het ook gehoor hulle se dit is yster tekort?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba dogter het baie erge skeidings angs en ook tipiese 'breath-holding attacks' Wanneer sy 'n aanval kry is die regte behandeling om liggies op haar gesig te blaas. Hiedie aanvalle sal met tyd verdwyn maar is tans van so 'n erge soort dat dit beter sal wees as sy by die huis opgepas word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.