Pain Centre

Question
Posted by: Angelique | 2015/02/16

Q.

wat kan dit wees?

Nou al vir n hele ruk, kry ek hierdie ongemaklike saamtrekking pyn gevoel in my regter kuit wat vanaf my boud strek, ek doen die tipe werk waar jy heeldag sit. Ek was by my fisio en homepaat gewees oor moontlike bloedklont maar daar is geen.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.