Pain Centre

Question
Posted by: yolanda | 2014/07/08

Q.

pyn in kuite

ek kry veral as dit koud is pyn in my kuite en in die buig van my knie.soms trek dit op na die bobene,maar ook aan die agterkant. as ek loops raak die pyn effens minder,maar vermeerder as ek sit

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.