Pain Centre

Question
Posted by: sonja | 2015/04/09

Q.

kan spastiese dikderm my rug pyn gee.

Ek het vanoggend vreeslik seer gehaad onder my maag gevoel soos kraam peine my lae rug bly permanent seer eks ook hard lywig is as ek medikasie drink vir hardlywighed ga dit my derm beter maak..sal da verligting wees in my seer? Dankie sonja

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.