Pain Centre

Question
Posted by: Only me | 2014/07/02

Q.

ek het vir 2 weke al n chroniese pyn uit my kop agter by my ne,hele linker skouer en arm. pyn voel of dit in are is wat pyn in onderkant van voorarm.Vandag het regter arm van pols tot vou van arm.

Daar is lam gevoel in arms as hul so pyn en ek kry deesdae chronies megraine asookerg steekpyne in kante van kop. Spier verslappers en anti inflamatoriese middels help niks. Ek drink tans n mengesel van kaneel,borrie,fyn naeltjies,gemmer,cayenne rooipeper met heuning w maal n dag asook n detox mengsel van appelasyn,suurlemoensap,heuning en kaneeleen keer per dag. Help. Wat kan die oorsaak van pyne wees?

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.