Pain Centre

Question
Posted by: Sharon | 2014/11/21

Q.

buik pyne, veral in regter sy, kom en gaan maar soms baie erg

Geen blindederm, vol historektomie gehad , 2 jaar terug. Hierdie week is daar sonars, x-rays, bloed toetse asook "poo" toetse gedoen, alles skoon. Drink bevispas en gastro....pille asook sakkies poeier wast ek elke dag moet oplos

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.