Pain Centre

Question
Posted by: Suzette | 2015/07/15

Q.

Stykie gebreek

Goeie dag. Ek het my stykie gebreek en my dokter beveel 'n operasie aan. My onderlyf pyn baie en bene gaan dood. Ek weet ek moet dit laat doen, maar het van so baie gevalle gehoor dat hul agterna rugprobleme ondervind, ek wil net weet is dit die beste om die operasie te ondergaan of nie? en is dit dat mens rugprobleme agterna het?

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.