Pain Centre

Question
Posted by: Susan Webster | 2014/10/05

Q.

Pyn in my hele liggaam al my gebeentes pyn in al my spiere .

Ek is 59 jaar en het elke dag van my lewe been pyne my spiere is altyd seer sukkel om goed op te tel en om huis skoon te maak. As ek sit pyn dit le pyn dit ek probeer om baie te beweeg maar is ook pynlik wat kan ek doen dit is glad nie lekker om so te voel nie ek wil nog so baie doen die brein se doen dit maar nie die liggaam nie. Ek sukkel ook baie om gewig op te tel. Hoop daar is iets wat ek kan doen om die seer weg te neem. En kry baie hoofpyne en nek is en skouers is styf.

1
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2014/10/13

Dit lyk vir my die dr het bedank en vergeet om Health24 in te lig want hy antwoord glad nie die briewe nie. Health24 kan julle asb iemand kry wat belangstel om ons te adviseer.

Reply to Anonymous

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.