Pain Centre

Question
Posted by: Karin | 2015/11/11

Q.

Pyn in lies

More Dr Ek wil net graag hoor wat veroorsaak dat mens pyn in jou lies het, ek dink dis my kliere wat geswel is,. Dit kolp en brand weer vandag. Ek was al by my GP en hy kon niks fout kry nie. Mis ons nie dalk iets nie? Dit kan mos nie normaal wees dat dit so pyn nie, dis nou al ñ rukkie (6 maande min of meer). My emial adres is vanjaarsveld.karin@gmail.com 011 914 2200. Vriendelike Groete Karin

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.