Pain Centre

Question
Posted by: Japie | 2015/02/08

Q.

Liggaam pyn

In Desember het my hele liggaam begin pyn. Ek is Januarie dokter toe hy het bloed toetse gedoen, en gevind dat my suur baie hoog is en my prostaat telling is ook hoog. Hy het vir my puricos en Colchine houde voorgeskruif. en n antibotika, maar toe die pille op is toe begin die pyn weer. Ek het ook 'n rush onder my arm gekry, nou weet ek nie wat is vir die prostaat en wat is vir die suur, en hoe lank hou mens aan om die pille te drink.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.