Pain Centre

Question
Posted by: Yolanda | 2014/10/03

Q.

Geweldige pyn agter in die waai van die been.

Albei bene pyn agter in die waai van die been, veral aan die buitekant. Dit is n pyn wat sommer skierlik begin het en duur al ongeveer 2 maande. Dit is n aanhoudende pyn. Sodra ek gaan le en my bene oplig, bedaar die pyn, maar sodra ek begin beweeg dan begin die pyn weer. Ek is 43-jaar, vroulik. Die area waar die pyn is voel gevoelig en gekneus wanneer ek daaraan voel/vat. Wat kan dit wees?

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.