Oral Health

Question
Posted by: Sammy | 2011-03-29

Q.

Sere in mond

Ek kry al vir die afgelope 10 jaar, selfs langer klein seertjies in my mond. Ek het aanvanklik gedink dit is koorsblare, maar met ''n tandarts ondersoek ''n paar jaar gelede het hy vir my gese dit is nie koorsblare nie, maar een of ander seer wat vorm, blykbaar is dit iets wat in die familie ooredra kon word..? Die seer kom nie elke keer op dieselfde plekkie voor nie. Met my swangerskappe het ek dit glad nie gehad nie. Nou kry ek dit weer gereeld en my oudste seuntjie van 3 begin dit ook kry. Dit is vreeslik seer en gewone Acitop ens werk nie vir dit nie. Enige raad? wat kan ek en seun extra neem om dit te verhoed, en wat kan dit wees

Dankie

Expert's Reply

A.

Oral health expert

Sounds like aphthous ulcers. There are different types of these.
Mouthwashes and gels are generally used for this type of treatment but can only be given by a dentist after a diagnosis is made

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: dental expert | 2011-03-29

Sounds like aphthous ulcers. There are different types of these.
Mouthwashes and gels are generally used for this type of treatment but can only be given by a dentist after a diagnosis is made

Reply to dental expert

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.