Hearing management

Question
Posted by: jan | 2010-01-14

Q.

water in oor

Swembad water in oor pla nou al vir week. Op en af spring help nie.

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Hallo Jan

Daar is 'n paar dinge wat jy kan doen. Daar is produkte beskikbaar by enige apteek wat kan help met die opdroog van die vog. Dit is ook aan te beveel dat jy dalk oorweeg om met swemproppe te swem. Jy kan vir jou laat maak of oor die toonbank koop by 'n Oudioloog. Daar is ook 'n beperkte verskeidenheid beskikbaar in apteke.

Laat weet gerus, indien jy enige verdere inligting benodig

Vriendelike Groete

Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.