Hearing management

Question
Posted by: lettie | 2009/04/13

Q.

sweer-oor

ek het geweldige droe was in my ore,dink dit is tog ekseem.nooit is die was nat of sag nie.die afgelope 8maande sukkel ek vreeslik met my ore wat infeksies aanbetref.ek was al 4 keer bydie oorspesialis net om my ore te dreineer van die sweersels.my gewone dr.het gereeld die fout gemaak om my ore uit te spuit,maar die water is uiters beskadigend a.g.v die opbou en druk van vogtigheid.Govimacin-D en Quadriderm word voorgeskryf met tydelike verligting,enige sinus/nasale drup veroorsaak dat die oor van voor af sweer.dis vreeslik pynlik en laat my soms tot 3weke " halfdoof" .kan dit my gehoor benadeel en hoekom moet ek elke keer spesialis toe net vir dreinering,dit kos my al ' n klomp geld.enige ander voorstelle?

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Hallo Lettie

Ek sal voorstel dat jy jou situasie met jou spesialis bespreek en vir hom/haar vra vir alternatiewe bestuur van die probleem. Ek sal egter aanbeveel dat 'n mens altyd eerder aan die veilige kant moet speel, met 'n mens se ore en gehoor.

Laat weet my gerus indien jy enige verdere vrae het.

Vriendelike groete
Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.