Hearing management

Question
Posted by: TJ | 2008-10-30

Q.

Steek in oor

Ek het klier probleme en die laaste ruk kry ek gereeld ' n geweldige steek in my oor. Ek is nie seker of dit as gevolg van my kliere is nie en of dit net normale oorontstekking is nie. Daar was al kliere by my oor verwyder. Is daar ' n moontlikheid dat dit weer dieselfde probleem kan wees. Het ook gereeld hoofpyne.

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Hallo TJ

Dit is moontlik dat die oorpyn 'n verwysde pyn is as gevolg van die probleme in die kliere. Ek sal egter altyd aanbeveel dat jy eerder moet seker maak en weer 'n dokter gaan sien. Die probleem met die kliere kan nie onbehandeld gaan nie.

Laat weet my asseblief indien jy enige verdere vrae het

Vriendelike groete
Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.