Hearing management

Question
Posted by: MIx | 2010/05/06

Q.

Seuntjie se spraak.

My seunjtie is ''''n 1 jaar en 9 maande fris en gesonde seuntjie.Ek wil graag weet of daar ''''n sekere ouderdom is waarop hulle al moet begin praat. Hy sê  al woorde soos die gewone pappa, mamma, ouma, oupa en as ek vir hom nuwe woorde sê  sal hy dit partykeer ook sê  . Hy het ''''n boek "  My first 100 words"  en ek sal bv vir hom ''''n woord sê  dan wys hy daarna in die boek. Hy praat nog nie in sinne nie uit die aard van die saak. Hoe "  meet'''' ''''n mens of sy ontwikkeling in sy spraak normaal vorder.Almal ontwikkel seker anders ek wil net seker maak dat sy spraak wel normaal ontwikkel.Is dit nodig om hom na ''''n spraak terapeut te neem of dalk na oudioloog? Ek sal u raad baie waardeer. My vraag is egter ek weet gehoor en spraak loop hand aan hand , maar kan dit dalk wees dat hy nie die klanke van ons woorde hoor nie dat daar iewers ''n blok is? U raad sal baie waardeer word.

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

MIX

As jy as ma bekommerd is, is dit altyd beter om seker te maak. Begin met 'n Oudioloog, wat jou dan verder kan verwys as dit nodig is. Kinders se ontwikkeling verskil, maar op twee verwag ons twee woord sinne.

Laat weet my asseblief indien jy enige verdere vrae het en as jy 'n verwysing benodig na 'n Oudioloog in jou omgewing wat met kinders werk (izabellepieterse@gmail.com) Ek sal jou met graagte die nodige detail gee

Vriendelike groete
Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Nicky | 2010/08/24

Beste is hy moet leer gebaretaal saam dowes. Dit sal help vir hom

Reply to Nicky

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.