Hearing management

Question
Posted by: Debbie | 2010/08/24

Q.

Oormatige oorwas

My seun het oormatige was afskeiding in sy ore - hy moet elke 4 maande die ONK sien sodat was uit ore verwyder kanword. Hoekom produseer sy ore soveel was?

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Hi Debbie

Party ore is net meet geneig om was to produseer as ander. Die belangrikste is dat hy glad nie sy ore self met n oorstokkie of enigiets anders skoon maak nie.(niks kleiner as n elmboog in jou ore - so se die ou mens mos) Oorstokkies druk meer was terug as wat dit uithaal. Moet ook nie sommer druppels gebruik wat die was verdun nie behalwe as die ONK dit voorskryf. Dit kan ook wees dat hy n kleiner as normale oor kanaal het. Die beste is maar om die was deur n ONK te laat verwyder.

Kontak my gerus indien jy nog verdere inligting benodig.

Groete
Debbie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.