Hearing management

Question
Posted by: lizelle | 2008/06/09

Q.

Oor infeksie

Hi doc

Ek wil net weet hoe lank sal my oor toe wees ek het 'n week gelede oor infeksie gehaat en was op antibiotia en penisillan vir 'n week die oor pyn is weg maar die oor is nog bot toe, die doc het gese ek moet my stoom maar ek doen dit 4 keur elke dag vir 4 dae al ek daar is niks verbetering nie.

Help my asb
Lizelle

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Hallo Lizelle

Ongelukkig kan ek nie vir jou se hoe lank jy nog probleme met jou oor gaan ondervind nie daar is te veel faktore wat 'n invloed kan he. As die oor nie beter word nie, moet jy na die dokter terug gaan en as daar dan nogsteeds geen verbetering is nie moet jy 'n Oor, Neus en Keelarts besoek en miskien ook 'n Oudioloog sien wat 'n evaluasie van die middeloor kan doen

Laat weet my gerus indien jy enige verdere vrae het

Vriendelike groete
Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.