Hearing management

Question
Posted by: Anna | 2009/03/12

Q.

Middeloorontsteking

Met middeloorontsteking gediagnoseer. Tweede reeks antibiotika voltooi. GP vermoed oordrom is geperforeer. Geen opklaring. Ek' s doof en het pyn. Kan dit permanente doofheid veroorsaak? Moet ek spesialis besoek? Afskeiding kom ook voor. Moet skoolhou maar kan nie hoor nie en verloor balans. Help asseblief.

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Hallo Anna

Ek sal dit sterk aanbeveel dat jy so spoedig moontlik 'n Oor, Neus en Keelarts moet sien. As jy nie van iemand in jou omgewing weet nie, laat weet my asseblief en ek sal jou met graagte verwys (izabelle@widex.co.za).

Vriendelike groete
Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: S | 2016/04/26

Hello. Ek het my 6 jarige dogtertjie net 4 dae terug by die dokter gehad en daar is by haar boonste lugweginfeksie geidentifiseer. Sy het antibiotika klaargemaak, maar vandag het sy begin kla van oorpyn! Sy kry ook gereeld sinus. Enige raad asb?

Reply to S
Posted by: willemien | 2014/01/22

goeie dag ek het die afgelope tyd 'n gesuis in my oor wat my doof het en dronk en naar het ek is ook baie uitgeput en my een oog is ook wasig ek was al op antibiotika gewees en dit het nie verbeter nie toe word ek kortosoon gesit wat gedeeltelik gewerk het, my oor raak alhoe erger ek sukkel om te konsentreur en te bestuur en ek wil net slaap en sit nou met hoofpyn het jy raad vir my asb want niemand kan presies se wat besig is om met my te gebeur nie en ek het nie geld om 'n spesialis te gaan sien nie 17

Reply to willemien

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.