Hearing management

Question
Posted by: Delene | 2009/11/10

Q.

lae bloeddruk en kogleê re inplantings

My 28jarige swaksiende dogter, het bilaterale kogleê re inplantings. Wonderlike resultate. Sy het die afgelope tyd erge lae bloeddruk ontwikkel (60/40) en is verlede week hiervoor gehospitaliseer. Nie Addisons. Geen spesifieke rede tot dusver vasgestel.
Ek het op internet rondgekrap en het iewers gelees dat daar ' n toestand is waar lae bloeddruk met die middel- en binneoor verbind kan word.
Is daar toetse om vas te tel of die oor bydra tot haar bloeddruk probleem. Sy voel ellendig as dit so laag daal en dit beï nvloed haar funksionering baie negatief.

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Kyk vorige respons

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.