Hearing management

Question
Posted by: Kokkewiet | 2010-01-26

Q.

Hoor Hoor

My man is 55 jaar oud. Hy kan gladnie hoor as ek my kop wegdraai en dan praat nie. Hy is geneig tot was in die ore maar die word gereeld uitgespuit. Wat stel u voor ek is redelik gefrustreerd.

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Hallo Kokkewiet

Die belangrikste is dat hy vir 'n volledige gehoorevaluasie deur 'n Oudioloog moet gaan. Laat weet my gerus in watter area julle iemand benodig en ek sal julle met graagte verwys.(izabellepieterse@gmail.com)

Wag om van julle te hoor
Vriendelike Groete

Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.