Hearing management

Question
Posted by: TD | 2009/01/12

Q.

Hol klank in oor

My een oor klink konstant of ek in ' n drom of iets praat. Ek hoor ook moeilik met die een oor. Kan dit oortollige was wees en indien wel, hoe kan ek dit verwyder?

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Hallo TD

Dit is moontlik dat dit was of vog kan wees, maar daar is ook ander moontlikhede. Ek sal voorstel dat jy jou Huisdokter gaan sien vir 'n ondersoek. Hy/sy sal jou dan kan verwys indien enige verder behandeling nodig is

Laat weet my gerus indien jy enige verder inligting verlang.

Vriendelike groete
Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Saha | 2009/03/04

ek het ' n piep geluid in my oor in my regter oor kan dit dalk was wees wat in my oor is,ek het nogal baie oordrom operasies gehad

Reply to Saha

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.