Hearing management

Question
Posted by: rika | 2010/02/04

Q.

gehoorverlies

my man kla n geruime tyd dat hy ' half doof'  is en dat dit klink asof daar water in sy oor is.sy ore is so n 2jaar terug uitgespuit,maar dit het niks verbeter nie.as hy agter die oor tik,sê  hy dit klink soos water binne in sy kop.soms as ek oordruppels moet ingooi,is die gaatjie so toe geswel dat die druppels nie wil in nie.enige raad?

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Hallo Rika

Ek dink twee dinge is belangrik. Jou man moet eerstens 'n Oor, Neus en Keelarts sien. Die probleem is kronies en dit is belangrik dat dit korrek gediagnoseer en behandel moet word. As al die mediese probleme uitgesorteer is, is dit belangrik dat hy vir 'n volledige gehoorevaluasie na 'n Oudioloog moet gaan.

Laat weet my gerus indien jy enige verwysings benodig na iemand in julle omgewing en ek sal die nodige detail vir jou aanstuur (izabellepieterse@gmail.com)

Vriendelike groete
Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.