Hearing management

Question
Posted by: Anonymous | 2009-06-19

Q.

Doof in 1 oor

Hi,

My boyfriend is doof in sy een oor, hy het as kind sy gehoor verloor duer pampoentjies. Kan die oor herstel word, of dalk net ' n oor appiraat kry? Hy is baie sensitief oor die saak, en word vinnag kwaad vir my, ek wil hom net graag help.
Tanya

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Hallo Tanya

Laat hom vir 'n gehoorevaluasie gaan, dan kan 'n mens spesifiek bepaal wat met sy gehoor aangaan en of daar iets daarvoor gedoen kan word. As jy nie van 'n Oudioloog in jou omgewing weet nie, laat my weet en ek sal jou met graagte verwys. (izabelle@widex.co.za)

Laat weet gerus indien jy enige verdere inligting benodig

Vriendelike groete
Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.