Hearing management

Question
Posted by: Lenie Boetzkes | 2010-01-13

Q.

Doof

Goeie dag

Ek het ' n harde slag op my oor gekry. EN nou kan ek nie hoor met die oor nie. Die dokter by wie ek was het gesê  dat ek het iets geskeur, nie seker wat sy gesê  het nie. Ek was net verskriklik naar, maar dis nou reg. Hoe lank sal dit vat voor ek weer met die oor kan hoor? Dis nou amper twee weke terug wat dit gebeur het.

Dankie Lenie

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Lenie

Het jy 'n Oor, Neus en Keelars gesien? Indien nie, maak asseblief 'n afspraak om seker te maak dat alles in orde is. Die omvang van die skade moet nog bepaal word. Ek sal ook sterk aanbeveel dat jy vir 'n volledige gehoorevaluasie gaan na 'n Oudioloog. Laat weet my asseblief indien jy enige verwysings benodig (izabellepieterse@gmail.com)

Vriendelike groete
Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.