Hearing management

Question
Posted by: Zelda | 2010/04/28

Q.

Blocked right ear, painful

Ek het ''n geblokte oor vir ''n week gehad en dit onlangs laat uitspuit want daar was baie was wat my oor geblok het. Dr het Ciprobay ook voor geskryf en ek gedink my oor gaan nou oop gaan maar dit is steeds geblok ek kan nie hoor in die regter oor nie ....dit is soms seer as ek sluk of hik. My dokter is op verlof vir die week dink jy ek moet wag met die oor dat dit oopgaan of het jy enige raad vir my asseblief. Ek kry soms steek pyne in die oor.

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Hallo Zelda

Ek dink dat dit belangrik is dat jy terug gaan na jou dokter of eerder 'n Oor, Neus en Keelarts moet sien. Wanneer alle mediese moontlikhede uitgeskakel is, sal dit 'n goeie idee wees om ook na 'n Oudioloog te gaan vir 'n volledige gehoorevaluasie. Laat weet my asseblief indien jy enige verwysings na professionele persone in jou omgewing benodig. (izabellepieterse@gmail.com)

Vriendelike groete
Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.