Hearing management

Question
Posted by: Marilize | 2017/04/10

Q.

Oor is permanent toe as ek regop sit

Dit het ± 6 weke terug begin. My (L) oor slaan bot-toe as ek regop sit, sodra ek lê gaan my oor oop. GP het antibiotika gegee asook om enige nattigheid op te droog vir die sinus, wat nie gehelp het nie. Nou begin my (R) oor ook toegaan. Dis baie frustrerend want as ek praat hoor ek alles in my kop. Ek het geen pyn maar ek ervaar balans probleme.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.