Hearing management

Question
Posted by: Meisie | 2017/07/09

Q.

Geruis in my ore

Ek het my neus gebreek in n val. En kort daarna het ek n gesuis in my ore begin kry. Stemme klink dof en my eie spraak klink soos eggo in my ore. Kan iets daanaan gedoen word?

Expert's Reply

A.

Hearing Expert
- 2017/07/10

Beste Meisie


Dit klink vir my asof jy baie seer geval het.  'n Gesuis in jou ore kan moontlik 'n aanduiding wees dat jou gehoorsisteem ook skade gekry het in die val.  Ek sal aanbeveel dat jy so gou as moontlik jou gehoor laat toets deur 'n oudioloog, aangesien sy kan bepaal presies in watter deel van die gehoorsisteem daar skade is (indien enige), en dan ook aan jou advies kan gee van moontlike verdere stappe bv. verwys na n spesialis, moontlike gehoorapparaatpassing en so voorts.  Hoop jy voel gou beter.

Groete

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.