Headache

Question
Posted by: Dorothea | 2017/11/08

Q.

Hoofpyn 2

Hallo Dokter. Ek het u raad gevolg en onmiddelik my GP gaan sien. Na 'n paar vra het hy" bevind" dat ek n "cluster" hoofpyn het. Wat wel snaaks is dat ek genoem het dat wel 'n aura kry voor die hoofpyn toeslaan. Dokter het toe my medikasie verander van die "gewone" wat ek maar altyd mee huistoe gestuur is na n pil met die naam " STILPANE". Natuurlik op voorskrif omdat dit verslawend is. Ek is 'n "TREMADOL" inspuiting toegedien wat absoluut niks gehelp nie. Die pille het waarlik die werk gedoen, ek is nogtans bietjie versigtig en drink dit slegs wanneer ek nie die hoofpyn kan uitstaan nie. Ek het nogtans in verbinding getree met headache clinic. Dankie vir u raad.

Expert's Reply

A.

Headache expert
- 2017/11/09

Beste Dorothea,

As jy wel "cluster" hoofpyn het, dan gaan die medikasies wat hy voorgeskryf het glad nie help nie. Laat my weet wanneer jy 'n afspraak maak - 0825555763

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.