Colds and flu

Question
Posted by: Brenda | 2017/10/15

Q.

Moet ek dr toe gaan?

Naand ek brenda.. ek het koue op getel deur met n warm aircon deur die nag. My keel is erg seer. Moes ys blokkies eet om te kan help en as ek le hoor ek harde geluide in my koo watsoos krag klink. Het bietjie seer in ore. Kort van asem in linge.

Expert's Reply

A.

Flu expert
- 2017/10/17

Hi Brenda

Ja, ek dink dit sal goed wees as jy eerder dokter toe gaan, net om seker te maak dat jy nie n bakteriele infeksie het wat antibiotika nodig het nie. Dit kan dalk n virale infeksie ook wees, en dan sal antibiotika nie help nie, maar die erge keelseer en kortasemheid maak my bietjie bekommerd, so dit sal goed wees om te hoor wat die dokter se. Hoop jy voel gou beter. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.