First aid

Noodhulp

Noodhulp

'Kom gou!'

In die voorste linie in die geveg tussen lewe en dood is die noodsorg-paramedikus die een wat vinnig moet dink en kalm bly om elke oomblik te laat tel.

Gits, dis giftig!

Die regte optrede is van kardinale belang as jy of jou kind gif inkry. Hier is raad.

Wat 'n skok!

As jy afkom op 'n slagoffer van 'n elektriese skok, moet jy weet hoe om die pasiënt te help én seker maak dat jy nie self beseer word nie.

’n Lugambulans-dokter staan gereed

Dokters weet hoe belangrik blitsige reaksie is as iemand ernstig beseer is – des te meer as die noodgeval ver in Afrika is en hulle soontoe moet vlieg.

load more