Digestive Health

Question
Posted by: Martinique | 2017/05/09

Q.

maag

Hi My maag gee al hele dag probleme. Ek het diaree en bly naar. Ek het medikasie gedrink vir die maagwerkings maar bly naar. My maag brand ewe skielik baie, voel of iemand water kook in hom. Ek het niks anders geeet as gewoonlik nie. Enige idee wat dit kan wees?

1
user comments

C.

Posted by: Flip | 2017/05/10

Dit kan verskeie gevaarlike goed wees soos divertikulitis of 'n maagsweer. Sien dus dringend 'n dokter!

Reply to Flip

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.