Digestive Health

Question
Posted by: maryna | 2017/09/20

Q.

helicobacter pylori.

ek het gegaan vir colonscopy en gastroscopy omdat ek hartlywig is, lab toetse se die bakterie asook hiatus hernia , is tans ook op self catherisation deur low detrussor spier asook bladder refux n mesh blaas sling was ingesit 2 jaar terug van daar al die probleme kan dit dalk van erotion wees van die mesh of my liggaam verwerp dit , het ook early lumbar osterporoses, L4/5 disc hernation is n roker.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.