Digestive Health

Question
Posted by: Jo-ann | 2017/07/10

Q.

Naeltjie breuk

Goeie Dag ekt my galblaas en in 2015 verwyder oor ek galstene gehad het .Ek het IBS en het nou uitgevind ekt n naeltjie breuk en dit pla my verskriklik . My naeltjie pyn en dit voel die breuk raak groter , Eks baie hardlywing en soms pyn die bokant van my maag en in my rug . Help asb

1
user comments

C.

Posted by: Hernia | 2017/07/13

POSTED BY: JO-ANN | 2017/07/10 Naeltjie breuk Goeie Dag ekt my galblaas en in 2015 verwyder oor ek galstene gehad het .Ek het IBS en het nou uitgevind ekt n naeltjie breuk en dit pla my verskriklik . My naeltjie pyn en dit voel die breuk raak groter , Eks baie hardlywing en soms pyn die bokant van my maag en in my rug . Help asb

Reply to Hernia

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.