Digestive Health

Question
Posted by: Sonia | 2017/03/28

Q.

Maag en Borspyn wanneer ek eet of iets drink

My maag swel onmiddelik na ek geeeg het. Voel om my maag binne in my borskas sit. Het ook konstant ongemak en pyn in my borskas. Raak erger elke dag. Het ek rede om bekommerd te wees?

Expert's Reply

A.

Digestive Health Expert
- 2017/03/29

Hallo Sonia, Iets wat elke dag erger word het beslis aandag nodig.  Dit mag wees dat jy net erge sooibrand het, maar sooibrand is ook nie die onskuldigste problem nie.  Dit klink nie soos angina nie.  Ek sou aanbeveel dat jy 'n gastroënteroloog dringend sien.  Sterkte, E

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.