Diabetes

Question
Posted by: Anonymous | 2009/06/22

Q.

VOETE

My man gebruik glocuphage en iets vir cholesterol. Hy kla nou baie dat sy voete in die aand ' n warm brand gevoel het en kan nie slaap nie. Wat kan die probleem wees en wat kan dit verbeter.

Expert's Reply

A.

Diabetes expert

Indien hy 'n diabeet is moet hy beslis na sy suikerkontrole laat kyk - sy HbA1c vir 'n diabeet moet < 7% wees - indien dit nie so is nie moet hy aanpassings aan sy behandeling kry. Dit mag ook te doen hê met bloedvoorsiening - ek dink dit is belangrik dat hy dit met sy dokter bespreek. daar kan ook ander moontlike oorsake wees soos spierprobleme of bloedsout versteurings.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.